#DieGrootTrek - Liezl van Intiem oor gemaksones in verhoudings

Loading player...
Liezl van Intiem kuier vir die eerste keer weer op die Groot Trek die jaar en gesels oor gemaksones en "Date Night" idees om jou verhouding gesond te hou.
25 Jan 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min