Lunch Punch: Dewald Gouws, Gabriel Crause en Martin Bissett gesels Mighty Men Harties en deel hul getuienisse

Loading player...
Dewald Gouws (sanger), Gabriel Crause (organiseerder) en Martin Bissett (spreker) gesels oor die Mighty Men konferensie by Hartbeespoort en deel ook ander getuienisse.
26 Jan 2022 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min