Lunch Punch: Botha Enslin oor My Vrou Se Man Se Vrou in Atterbury Kollig

Loading player...
Die super talentvolle en skreeusnaakse akteur, Gert Botha Enslin, kom gesels oor sy nuutste komedie-rol in My Vrou Se Man Se Vrou wat tussen 01 & 06 Februarie by die Atterbury Teater op die planke is!
28 Jan 2022 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min