Zantie Swanepoel - 2 Feb 2022 - Pragtige Genade

Loading player...
Ons is in bewondering oor God se goedheid. God is 100% regverdig en het 110% genade met ons. Hy het nie vir ons gegee wat ons verdien nie, Hy het dit vir Jesus gegee, sodat ons al sy genade kan ontvang!
2 Feb 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Bly Ingelig en Vertrou op God se Beskerming: Hantavirus en Hoop

Hantavirus en Hoop: Bly Ingelig en Vertrou op God se Beskerming SEO Opsomming: In hierdie insiggewende en bemoedigende inset op Radio Kaapse Kansel verduidelik Zantie die feite rondom hantavirus en hoe om jouself prakties te beskerm. Met ’n gebalanseerde benadering van wysheid en geloof word luisteraars aangemoedig om nie deur…
6 May 6 min