#GrootGeld - Thys Van Zyl Januarie Geldsake

Loading player...
Thys van Everest Welath Management kuier in die ateljee vir die heel eerste #GrootGeld geselsie. Oor die volgend paar maande sal Thys 1 keer 'n maand by Doepie en Nina kom draai om 'n opsomming te gee van die maand wat verby is se geldsake.
27 Jan 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min