Lunch Punch: Ruan Josh oor die honderd-duisend Gebedboks-projek

Loading player...
Die sanger, Ruan Josh, bemoedig skole aan deur middel van die Gebedboks-projek, 'n ware hartsprojek wat lewens gaan verander.
10 Feb 2022 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min