#DieGrootTrek - Johrne Van Huysteen

Loading player...
Ons geliefde #GrootOntbyt aanbieder Johrne Van Huysteen verlaat ons binnekort om n nuwe loopbaan te betree. Doepie & Nina gesels bietjie met hom oor wat die toekoms inhou en van sy gunsteling oomblikke op die TV program.
10 Feb 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min