#DieGrootTrek - Pierre Breytenbach die nuwe GrootOntbyt aanbieder.

Loading player...
Ons nuutste familielid en Groot Ontbyt aanbieder Pierre Breytenbach kom kuier vir ons net voor hy oorvat by Johrne. Ons gesels oor wie hy is, waar hy vandaan kom en wat komedie regtig is.
17 Feb 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min