Lunch Punch: Maggie van Wyk gesels met ons oor kinderkanker-bewusmaking op CHOC Flip Flop Day

Loading player...
Vandag vier ons saam met CHOC Flip Flop Day. Francois het in Augustus 2021 met Maggie Van Wyk gesels oor haar seun, Teagan, se kanker-reis. Hy is ongeveer 3 maande daarna oorlede.
Maggie, sit sedertdien bewusmaking vir kinderkanker voort.
18 Feb 2022 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min