#DieGrootTrek - Kamp Draadloos - Episode 3

Loading player...
Ruben het die "hots" vir Danielle en kul haar in 'n piekniek in. Hy is 'n hopeless romantic en het toe die tekens verkeerd gelees en opgedaag by Danielle in sy onderboekie!
21 Feb 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min