#DieGrootTrek - Thys van Everest Wealth - #GrootGeld

Loading player...
Thys van Everest Wealth kom gesels met Doepie & Nina oor Februarie se finansies en ook hoe die huidige situasie tussen Rusland en Ukraine die Suid-Afrikaanse markte beinvloed.
24 Feb 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min