#JouGrootKuier - Zaam Sonnekus

Loading player...
Zaan Kuier saam Nina op die Rooi Stoel vir #JouGrootKuier. Zaan doen n paar akoestiese nommers en Nina vertel ook vir hom van n Suid-Afrikaanse legende wat dink hy is die toekoms van musiek in SA.
25 Feb 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min