#DieGrootTrek - Kamp Draadloos - Episode 5

Loading player...
Na die ramp van die babers in die swembad het Sonya 'n nuwe uitdaging op haar hande. Een van die grootste Sepie sterre kom kuier en sy staanplek is presies waar Theunis, Belinda en Sonya die visse begrawe het.
7 Mar 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min