Jannie Pelser in gesprek met Prof. Fanie Snyman, ds.Bodenstein en Arnotte Payne.

Loading player...
Humor is n gawe van Bo. In hierdie heerlike gesprek gesels ons daaroor. Prof.Fanie Snyman asook ds. Bodenstein wat sy proefskrif oor humor gedoen het asook Christen komediant Arnotte Paine kuier gesellig saam.
20 Feb 2022 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Vreemdelinge op aarde

Op die 30ste Junie, het ons gesien hoe weke se opgeboude sosiale spanning ’n kookpunt bereik het met nasionale optogte teen ongedokumenteerde immigrante. Terwyl die politieke en sekuriteitsanaliseerders die gebeure vanuit ’n wetlike en ekonomiese lens ontleed, worstel ons met n ander realiteit. Volgens sensusdata identifiseer die oorgrote meerderheid Suid-Afrikaners…
4 Jul 52 min

Die Midde-Oosterse Krisis – Quo Vadis?

Onbeskryflik, ontstellend, onmenslik, kru en ontwrigtend. Dit is moeilik om die regte woorde of metafore te vind wat die huidige verwoesting in die Midde-Ooste werklik vasvang. Hoewel dit een van verskeie konfliksones in die wêreld is, lê hierdie streek ons as gelowiges, histories en teologies, baie na aan die hart…
13 Jun 47 min

Vind God in die gewone

Jannie Pelser gesels vandag met Dr Tom Smith oor sy boek "Vind God in die gewone"
6 Jun 44 min