Lunch Punch: Deon Meiring oor Deur Die Vallei & Die Teater Toer saam met Jako Meyer en Almero

Loading player...
Deon Meiring is terug in Pretoria... Hy gesels telefonies met Francois oor sy liedjie 'Deur Die Vallei' en vertel ons meer oor Die Teater Toer saam met Jako Meyer en Almero, wat 10 Maart by die Atterbury Teater te sien is.
9 Mar 2022 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min