Lunch Punch: Joe Foster kuier in die Boomhuis-ateljee

Loading player...
Die bitter talentvolle musiekman, Joe Foster, bly deesdae in Knysna. Voete op die sand en hande in die meel, bedryf hy sy eie bakkery. Maar hoe verskil die gebak-en-brou van die musiekbedryf? Hy vertel vir Francois meer.
15 Mar 2022 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min