#DieGrootTrek - Rikus De Beer (RadioRaps)

Loading player...
Ons ken hom almal as johnathan van RadioRaps maar die man agter die Karakter is Rikus De Beer en hy gesels met ons oor hoe die karakter ontstaan het en waarmee hy homself deesdae besig hou.
15 Mar 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min