#JouGrootKuier - Liezel Pieters & Dewald Dippenaar

Loading player...
2 vir die prys van een vandag op Jou Groot Kuier. Liezel Pieters en Dewald Dippenaar gee vir ons die heel eerste voorsmakie van hulle Roxette tribute show en dit slaan asems weg.
4 Mar 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min