Hugard Moolman & Johannes de Vries gesels oor HTS John Vorster se sonkarprojek

Loading player...
Hugard Moolman van HTS John Vorster kuier in die ateljee om te gesels oor die sonkarprojek. Hy bring die spanmentor, meneer Johannes De Vries, van TUT (Tshwane University of Technology) saam.
24 Mar 2022 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min