#DieGrootTrek - 'n Dag in die lewe van...(Taakmag)

Loading player...
Ons splinternuwe feature gaan oor 'n dag in die lewe van mense en hulle beroepe. Vandag kuier "Kalahari" by ons wat vir 10 jaar deel was van die Sui-Afrikaans Polisiediens se taakmag eenheid.
4 Apr 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min