#DieGrootTrek - Groot Geld Met Thys van Everest Wealth (Maart)

Loading player...
Thys kuier bietjie in die ateljee om te gesels oor alles wat gebeur het in die finansiele wereld in Maart asook waarna ons kan uitsien in die 2de kwartaal van die jaar!
31 Mar 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min