Aan watter kant van die kruis staan jy - Coach Freek

Loading player...
Coach Freek se preek so paar jaar gelede by die Leeupraat Manne groep in Bloemfontein.
Besoek ons webblad www.baasraak.tv en gaan teken in om die volledige MP4 Video van die diens gratis te ontvang. benodig jou epos om die link van die videovir jou te stuur sodat jy dit gratis kan aflaai. Jy gaan ook ons maandelikse e-tydskrif gratis ontvang per epos.
Besoek die Baasraak Span se Webtuiste:
https://www.baasraak.tv/
Jy kan nou enige tyd en plek op enige slimtoestel na al ons Baasraak Uitsaai Netwerk kanale kyk of luister op ons eie Mobiele Baasraak Toep (App) wat nou beskikbaar is. Sy naam is “Baasraak Nou”. Dit is gratis beskikbaar. Gaan laai hom gerus af deur op die link:
https://baasraak.beezer.com/
Ondersteun Coach Freek en sy Span Finansieël:
➢ Besoek ons ons webblad om ons bank, Paypal, of Payfast besonderhede te verkry: ➢https://www.baasraak.tv/saai
Volg die Baasraak Span:
➢ facebook: https://www.facebook.com/baasraak/
➢ instagram: https://www.instagram.com/coach.freek/
➢ potgooi: https://www.baasraak.tv/potgooi
Deel asb ook met jou familie en vriende? Saam kan ons misdaad en geweld BAASRAAK in die naam van die HERE JESUS CHRISTUS!
17 Apr 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Baasraak binne die Voorberg Med B Korrektiewe Sentrum

Luister na hierdie kragtige opname van ’n herlewingsdiens wat die Baasraak-span op 24 Oktober 2021 by Voorberg Med B Korrektiewe Sentrum gehou het. Hierdie diens is gevul met hoop, herstel en die boodskap dat niemand te ver is van God se genade nie. Selfs agter tralies werk God steeds in…
1 Feb 1 hr 56 min

God se wenresep tot 'n lewe van oorwinning - Coach Freek

In hierdie kragtige kort preek deel Coach Freek ’n lewensveranderende boodskap gebaseer op die verhaal van die verlore seun. Wat het hy moes doen om uit die varkhok te kom? Daar is 'n geestelike wenresep — God se eie strategie — wat, as jy dit toepas, jou sal help om…
23 Jul 2025 15 min

Jaco Pitzer - Die Volle Potgooi Episode

🎙 Baasraak saam Coach Freek – 'n Gesprek met Jaco Pitzer In hierdie kragtige en eerlike episode gesels Coach Freek en die manne met Jaco Pitzer – seun van die legendariese BlouBul en Springbok-haker Gys Pitzer Snr., wat tussen 1967 en 1970 in 12 toetse vir die Bokke gespeel het…
9 Jul 2025 2 hr 17 min

My gebed was, Here maak my 'n man asseblief? - Atman Samuels

In hierdie kragtige episode van die Baasraak saam Coach Freek Potgooi deel Atman Samuels sy roerende getuienis – 'n eerlike reis van stukkend wees na herstel, en hoe God hom gevorm het tot 'n man na Sy hart. Atman neem ons saam na die oomblik waar hy op sy knieë…
6 Jul 2025 2 hr 09 min