Lunch Punch: Phillru van Achterbergh oor Groet Die Grotman 2 in Atterbury Kollig

Loading player...
Die talentvolle akteur, Phillru van Achterbergh, vertel meer oor sy rol in die eenmanvertoning, Groet Die Grotman 2, op die planke by die Atterbury Teater, 23 April om 19:00 en 24 April om 15:00.
22 Apr 2022 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min