#DieGrootTrek - Liezel van Intiem oor Sosiale Media in jou huwelik

Loading player...
Ons almal weet watse nagmerries sosiale media oor die algemeen is, maar watse skade kan dit aanrig in jou verhouding? Liezel van Intiem kuier saam Nina en bespreek hoe mens hierdie probleem aanvat.
21 Apr 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min