Lunch Punch: Theuns Kruger van Dinokeng Voluntary Rangers oor die Cooking on Coals fondsinsameling

Loading player...
Theuns Kruger, tesourier van die Dinokeng Voluntary Rangers, vertel meer oor die Cooking on Coals fondsinsamelings geleentheid wat op 30 April by die Lazy River Bush Pub plaasvind.
25 Apr 2022 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min