Lunch Punch: Deoudoné van der Merwe oor haar rol in De Kleine Griet op AfriForum TV

Loading player...
Die aktrise, Deoudoné van der Merwe, AKA Stella van kykNET, kom vertel meer oor haar rol in die opwindende nuwe reeks, De Kleine Griet, op AfriForum TV.
27 Apr 2022 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min