#DieGrootTrek - John Steenhuizen oor Oekraïne

Loading player...
Leier van die DA, Mnr. John Steenhuizen was onlangs in Oekraïne om te gaan sien vir homself wat die situasie is op die grond en meer uit te vind oor wat die impak sal wees op Suid Afrika. Hy is ook tans besig om n verslag bymekaar te sit wat hy aan die president sal oorhandig.
10 May 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min