#JouGrootKuier - Juan Boucher

Loading player...
Die man agter die musiek, Juan Boucher, kuier saam op die King Price rooi stoel die week. Hy maak vir ons lekker akoestiese musiek, en ons vind meer uit oor die man agter die diep lirieke.
6 May 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min