#DieGrootTrek - Tatyana Schoenmaker voor die Statebond Spele

Loading player...
Ons goue meisie van die swem, Tatyana Schoenmaker, vertel vir Doepie en Nina meer van die meisie agter al die goue medaljes en ook haar voorbereiding voor sy weer vertrek na die Statebond spele in London die jaar.
12 May 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min