#DieGrootTrek - Berdine ('n Dag in die lewe van)

Loading player...
Berdine is n vervaardiger en regisseur van Nataniel se program op TV en was ook betrokke by die Byl en Boer Soek n vrou. Ons vind uit wat presies 'n dag in die lewe van n vervaardiger en regisseur op TV regtig is.
23 May 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min