Wat is die sg. Vryheidsmanifes en wat is daarmee beoog. Waarom is Suid Afrikaners so kwaad?

--:--
Jannie Pelser gesels met prof. Sanet Madonsela oor die Vryheidsmanifes. Prof. Retha Knoetse verken woede as n menslike emosie. Gert van die Westhuizen belig n aantal aktuele onderwerpe.
29 Jun 2022 Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes