#DieGrootTrek - Raoul Hodges - Suid Afrikaanse Ruimte Agentskap

Loading player...
Raoul gesels oor die nuwe foto wat opspraak maak op sosiale media wat deur NASA gepubliseer is asook watse werk die SA ruimte agentskap presies doen en waar ons inpas met ons tegnologie.
14 Jul 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min