#DieGrootTrek - Marciel Hopkins - Boer Soek 'n Vrou se 10 nuwe boere

Loading player...
Marciel is tans op vakansie in Spanje en sy gesels met Doepie en Nina via zoom oor die nuwe seisoen van Boer Soek 'n vrou se 10 nuwe boere asook al die dinge wat gebeur agter die skerms.
12 Jul 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min