#DieGrootTrek - Dag in die lewe van Clive Steyn (Sport Kameraman)

Loading player...
Het jy al ooit gewonder wat die kamera mense werklik doen as hulle sport afneem. Clive Steyn vertel ons meer van 'n dag in sy lewe en die ongelooflike mense wat hy al ontmoet het langs die pad.
11 Jul 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min