#JouGrootKuier - Bernice West

Loading player...
Die super talentvolle Bernice West kom kuier saam ons in die ateljee vandag met n paar akoestiese weergawes van haar gewildste liedjies en sy het ook n spesiale "Mashup" vir ons gebring wat jou asem weg sal slaan.
22 Jul 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min