Agra Draadloos Direk Ep 37

--:--
Agra Draadloos Direk Ep 37
26 Jul 2022 Afrikaans Namibia Business News · Daily News

Other recent episodes

Agra Draadloos Ep 116

Knopvel siekte het onlangs sy kop begin uitsteek, so hierdie week gesels PD bietjie daaroor. Fanie Cronje en Flip Du Plessis gesels ook bietjie saam die week, en PD gee meer inligting rondom veilings in die noorde sowel as suide van ons land.
9 Jul 14 min

Agra Draadloos Ep 115

Draadloos is 'n 10 minuut-lange landbou program en potgooi aangebied deur PD Stoman. Hy kyk na aktuele landbou sake, asook die jonste nuus en ander sake van belang vir die landbou gemeenskap, en sluit in wenke en raad, weer sake asook vendusies wat voorle. Draadloos is a 10-Minute Agri Show…
2 Jul 13 min

Agra Draadloos Ep 114

Hierdie week kuier PD nie net op die plaas nie, maar ook in jou agterplaas. Hy kyk bietjie na die House Of Pets reeks wat tans beskikbaar is by Auas Vet Med. Hy gesels egter ook met Fanie Cronje oor splinternuwe veilingsnuus.
24 Jun 13 min

Agra Draadloos Ep 113

Hierdie week gesel PD met Paul Klein oor enige komende veilings om van bewus te wees.
17 Jun 12 min

Agra Draadloos Direk Ep 112

PD gesels met Koos Briendenhann oor die komende Damara Skaap noorde Junior en Senior kurses. En Flip Du Plessis van Otjiwarongo, deel verdere veilingsnuus.
11 Jun 15 min