
Spesiale Episode - Dr Laubscher bewantwoord FMD vrae
Loading player...
In nog n spesiale episode van Agra Draadloos hoor ons van Dr Theuns Laubscher rakende die huididge stryd teen Bek-En-Klou Seer in Namibië se suide. In hierdie episode beantwoord hy algemene vrae oor die siekte.


