#DieGrootTrek - Thys Van Zyl van Everest Wealth

Loading player...
Dis weer tyd vir Thys van Zyl van Everest Wealth om te kom inloer in vir ons te vertel wat gebeur het in die finansiele wereld oor die laaste maand. Ons vind ook meer uit oor die rentekoers aanpassing en wat dit beteken vir die man op die straat.
28 Jul 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min