#DieGrootTrek - Mia Spies van WiesNuus

Loading player...
Mia Spies is n bekwame joernalis met baie ervaring in die uitsaaiwese. Ons gesels met haar oor die uitdagings wat joernaliste daagliks beleef en ook waaroor WiesNuus gaan en wat dit anders maak as ander nuus programme op TV.
4 Aug 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min