Vrouemaand onderhoud - Natasha Felix

Loading player...
Ons vier Natasha Felix die vrouemaand. Natasha is 'n spesiale behoeftes onderwyser, 'n comerades en Two Oceans atleet en soveel meer. Annelie gesels met haar om meer uit te vind oor haar vrou wees
17 Aug 2022 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min