#DieGrootTrek - Claire Johnston (Vrouemaand Gas)

Loading player...
Claire is bekend as die stem van Mango Groove. As deel van ons Vrouemaand onderhoude het ons die kans gevat om met Claire te gesels en vir haar meer te vra oor wat vrouwees vir haar beteken en ook haar loopbaan van 17 jarige sangeres tot nou!
14 Aug 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min