#JouGrootKuier - Rooksein

Loading player...
Die kerels van Rooksein kom bederf ons met 'n paar lekker akoestiese nommertjies in die ateljee en ons gesels ook meer oor hulle loopbane sover en wat in die toekoms wag vir die groep!
5 Aug 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min