
#92 Operasie Umbra – Episode 92
--:--
Matrone Gerda Bruinders en Francis Gerwel begin ʼn nuwe hoofstuk in hulle lewens as direkteure van Gansvlei Koöperasie se direksie. Malan van Wyk het klaar nuwe planne wat hy dadelik in werking wil stel. Maar sy ma se skielike en onverklaarbare verdwyning pla hom so erg dat hy hoed in die hand vir hulp moet vra.