#DieGrootTrek - Liezel Van Der Westhuizen

Loading player...
Better bekend aan haar vriende as "Die Kameelperd" omdat sy so lank is, gesels ons met meida persoonlikheid Liezel Van Der Westhuizen oor haar liefde vir aktief wees en die groot swem wat sy aangepak het in koue waters vanaf Robben Eiland na Bloubergstrand.
30 Aug 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min