#JouGrootKuier - Sonja Harold

Loading player...
As deel van ons Vrouemaand onderhoude het ons besluit om een van Suid-Afrika se mees ikoniese dames in te kry om te kom gesels oor haar lewe en vrouwees. Sonja Harold het nog baie skop en is lank nog nie reg vir ophou sing nie.
26 Aug 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min