Lunch Punch: Hannon oor Triomfantelik Vrouwees by die Atterbury Teater

Loading player...
Nog ‘n beperkte aantal kaartjies beskikbaar vir ‘n funksie met verskilmaak! Sluit aan by Hannon se mooimaak-werkswinkel op 24 September 2022 by die Atterbury Teater. Fondse is ten bate van die Atterbury Trust se Triomfkliniek.
14 Sep 2022 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min