Het ek my geloof verloor? - `n vraag wat waarskynlik in baie gelowiges se koppe

Loading player...
Die moeilike tye wat ons beleef bring jou verstaan van God in gedrang. Dikwels word die paradigmas waarmee jy grootgeword het ernstig bevraagteken. Pierre du Plesses gesels nav sy boek oor "Het ek my geloof verloor"?
Die volle Bybel vir n afgelee gebeid in Ethiopie en die feesvreugde wat daarmee gepaard gaan. Luister na hoe Jean Pierre Combrinck en Chris Heyns vertel.
4 Sep 2022 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Vreemdelinge op aarde

Op die 30ste Junie, het ons gesien hoe weke se opgeboude sosiale spanning ’n kookpunt bereik het met nasionale optogte teen ongedokumenteerde immigrante. Terwyl die politieke en sekuriteitsanaliseerders die gebeure vanuit ’n wetlike en ekonomiese lens ontleed, worstel ons met n ander realiteit. Volgens sensusdata identifiseer die oorgrote meerderheid Suid-Afrikaners…
4 Jul 52 min

Die Midde-Oosterse Krisis – Quo Vadis?

Onbeskryflik, ontstellend, onmenslik, kru en ontwrigtend. Dit is moeilik om die regte woorde of metafore te vind wat die huidige verwoesting in die Midde-Ooste werklik vasvang. Hoewel dit een van verskeie konfliksones in die wêreld is, lê hierdie streek ons as gelowiges, histories en teologies, baie na aan die hart…
13 Jun 47 min

Vind God in die gewone

Jannie Pelser gesels vandag met Dr Tom Smith oor sy boek "Vind God in die gewone"
6 Jun 44 min