Lunch Punch: Almero in Atterbury Kollig

Loading player...
Almero se naam is al gevestig in die Afrikaanse bedryf. “Vuurvas”, “Vloedverlief” en “Monochromie” is ‘n paar van sy liedjies wat jy sekerlik al geluister het wanneer jy oor alles nadink. Jy het hom ook al hoor sing saam met Bouwer Bosch en Danie Reënwolf. Die 28ste September 2022 is Almero in die Atterbury teater vir ‘n prag-vertoning.
23 Sep 2022 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min