#DieGrootTrek - Dag in die lewe van (Maatskaplike werker)

Loading player...
Nicky Macdonald is 'n maatskaplike werker wat baie groot uitdagings het. Haar werk fokus op die beveiliging van kinders en ons vind uit hoe 'n dag in haar lewe lyk.
26 Sep 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Natie Ferreira (Fanaties)

Natie Ferreira bied die program "Fanaties" aan waar hulle gesels oor oudhede en ook die geskiedenis van al hierdie items. Hy vertel ook of van die luisteraars se oudhede enige waarde het en hoe om dit te bepaal.
20 Nov 24 min