#DieGrootTrek - Thys Van Everest Wealth gesels September geldsake

Loading player...
Thys van Zyl van Everest Wealth Management kom kuier weer vir ons om bietjie meer inligting te gee oor alles wat gebeur het in die finasiele markte in September. Ons bespreek ook vooruitsigte en ander finansiele advies met die kenner!
20 Sep 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min